Wilna Botha
(012) 662-1468
wilna@perskoei.co.za

 


My webblaaie is eenvoudig, maar effektief. Ek skep bekostigbare webblaaie wat nie interaktief werk nie, nie “blogs” of “forums” bevat nie, maar ‘n baie goeie vertoonvenster vir jou onderneming is.
 

Kyk HIER vir voorbeelde van die webblaaie wat ek al ontwerp het.

 

KOSTES: 

Jaarlikse naam registrasie en administrasiekoste, direk betaalbaar aan die diensverskaffer R240.00 per jaar
Ontwerp en opstel van 'n 8-bladsy webblad R2000.00 eenmalig
Ontwerp en opstel van 'n enkelblad webblad R1000.00 eenmalig
Opdatering van webblad R100.00 per uur


LET WEL:

Jy betaal geen maandelikse fooi aan my nie.
Die registrasie en admininstrasie koste sluit
50Mb spasie en 5 persoonlike e-pos adresse in.

DIE PROSES IS AS VOLG:

1) Besluit op 'n naam  vir jou webblad
2) Indien die naam beskikbaar is, reserveer en registreer ek die spasie namens jou by die diensverskaffer
3) Die spasie is binne 'n paar uur beskikbaar, en die webblad kan ontwerp en gelaai word

KONTAKBESONDERHEDE:

Kontak my gerus vir meer besonderhede. 

Wilna Botha
(012) 662-1468
wilna@perskoei.co.za